Residence Vive La Vie
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 640 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Residence Vive La Vie is geleë in Franschhoek, aan die rand van die dorp, en dit gee jou 'n gevoel van ontspanning van die gewoel en gejaag van die besige hoofpad. In die somer is die swembad net wat jy nodig het om af te koel of te ontspan op jou privaat buitepatio voordat jy vertrek vir aandete in een van die vele bekende kafees of restaurante.
Verblyf by Residence Vive La Vie bestaan uit 5 suites, wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens of koningingrootte-beddens en beskik oor 'n privaat sitkamer en 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Ander geriewe wat ingesluit is in hierdie goed toegeruste kamers sluit in gratis WiFi, 'n klein yskas, individueel beheerde verhitting en lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met slegs Netflix, 'n Nespresso-masjien, 'n haardroër, 'n kluis in die kamer en tee- en koffiemaakgeriewe.
'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien, waar gaste met 'n gratis glas huiswyn verwelkom word met aankoms. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike swembad en 'n sitarea om in te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie op en buite die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 27 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Residence Vive La Vie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 27 Uitkyk Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang