+42
B&B in Stilfontein

Residensie Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Corrie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ons was tuis vir 2 nagte (Vrydag tot Sondag) vir 'n konferensie. Die gasvryheid en vriendelikheid van die personeel was werklik uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Baie dankie, Corrie, dit is ons doel om 'n huis weg van jou huis aan te bied. Baie dankie. Louise en span van Residensie Gastehuis

Karien K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig en ontspanne. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobi L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Cosy, friendly, safe. Well fed, great taste. Love the antiques! Just so cosy, staff are super friendly, helpful and always there ready to assist. The food is next level awesome! Felt very safe, the rooms are wonderful. Love the old antique look and feel. Felt like I was back on the farm with Ouma. Can't wait to come past again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Thank you, Tobi. It is our pleasure. We are looking forward to your next visit. Louise and team of Residensie.

Lawrence C
1 nag
4.8
Jan 2026

Vriendelike ontvangs. Kamers en terrein baie netjies en veilig. Het lekker gebly, kamer skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie, Lawrence. Ons geniet dit om julle te ontvang. Louise en personeel van Residensie Gastehuis

Tienie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2026

Sal weer van die plek gebruikmaak. Netjiese plek, skoon en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie, Tienie, dit was 'n plesier om julle te ontvang.

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Puik. Baie netjies, skoon en gerieflik. Baie vriendelik verwelkom. Jy kan met 'n geruste hart gaan slaap, motor en jy is veilig. Die ontbyt was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Adri, baie dankie. Residensie streef na goeie klientediens. Geniet jou dag en ons hoop om jou weer te sien. Louise en span van Residensie.

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Veilig, skoon en ruim kamers. Baie lekker om te bly vir een kort nag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unique J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvang. Netjies. Netjies en voldoende aan ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie Unique... dis ons plesier. Louise en die span

Elsie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Perfek. Absoluut, beide kere was 'n super ondervinding. Gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Dankie Elsie, dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Groete, Louise en personeel: Residensie Gastehuis

Oswald D
Kort verblyf
4.2
Feb 2024

Great. Really good staff, super friendly. One let down is there is no generator to deal with load shedding, and the internet is not very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Residensie Guest House
Oswald, thank you for a positive rating. Just note: Residensie Guest House possesses a three-phase generator that can be used during load shedding. Because of the high input cost, it is only used when there is a minimum of 4 rooms occupied. Have a blessed day. Louise and staff of Residensie Guest House.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R890
10 % AF
R 890 R 801
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Pienaar Street, Stilfontein, 2551, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34eebb2d44ebf21b7502d9efade94434a47891dca8f3ea488919810a7ed5f8a59d21641ae3d3d8369dd01ad01eedb44ad7cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R890 nouVanaf R801 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 1 Pienaar Street Stilfontein 2551 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.84362235798 26.743057519197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang