Opsomming van Resensie
Gerhard S - Des 2020
Gemiddeld
Netjies en ook vriendelike personeel.
Residensie Guest House's terugvoer
Gerhard,
Baie dankie. Om netjiese, skoon, bekostigbare akkommodasie, met vriendelike personeel aan gaste te bied, is ons missie.
Geniet 'n vreugdevolle feesgety.
Louise en span van Residensie Gastehuis
Rienk V - Feb 2020
Gemiddeld
Mooi, aangenaam!
Rinus R - Okt 2019
Gemiddeld
Lieflike plek wat ons definitief weer sal van gebruik maak.
Lees meerResidensie Guest House's terugvoer
Goeie dag Rinus,
Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer. Oor die N12 verkeer het ons nie beheer, maar dis 'n jammerte dat die melk nie in die yskassie was nie. Neem asb die vrymoedigheid om net te vra daarna.
Hoop om julle weer te bederf as julle in die omgeqing is.
Geniet jou dag
Louise en span,
Residensie Gastehuis.
Ian M - Mei 2019
Gemiddeld
Last minute booking. No regret.
Residensie Guest House's terugvoer
Thank you, Ian. It is our pleasure.
Regards,
Louise and staff of Residensie Guest House
Christa N - Des 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut fantasties en sal dit weer gebruik.
Residensie Guest House's terugvoer
Baie dankie Christa,
Dit is ons strewe om ons gaste baie welkom te laat voel. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Louise en die Residensie span
George W - Okt 2018
Gemiddeld
Fantastiese verblyf met uitstekende diens.
Residensie Guest House's terugvoer
Baie dankie Belinda, dit is so inspirerend om positiewe terugvoer te kry. Hoop om julle spoedig weer te ontvang.
Groete,
Louise en die Residensie span
Celice G - Okt 2018
Gemiddeld
Heerlik, skoon, vriendelik en billik.
Awie D - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Residensie Guest House's terugvoer
Baie dankie, Awie, dit was heerlik om julle te akkommodeer.
Louise.
Frank M - Jul 2018
Gemiddeld
Everything was superb. No problems whatsoever.
Residensie Guest House's terugvoer
Thank you, it is our privilege. We are proud to deliver a super service.
Gussie S - Apr 2018
Gemiddeld
Vriendelik en netjies.
Vicky V - Feb 2018
Gemiddeld
Was 'n fantastiese verblyf.
Nico P - Jan 2018
Gemiddeld
Ons het die verblyf baie geniet en die diens was puik.
Andrew D - Nov 2017
Gemiddeld
Netjiese gastehuis, vriendelike diens; lekker kos, groot kamers en badkamer.
Daleen R - Okt 2017
Gemiddeld
Die vriendelikste gastehuis, wat uit hulle pad gaan om te help.
Nelie S - Okt 2017
Gemiddeld
Uitstekende gasvrye diens!
Andre C - Sep 2017
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Natasha S - Jun 2016
Gemiddeld
Gemaklike en gerieflike verblyf.
Residensie Guest House's terugvoer
Dankie vir jou voorstel. Kom kuier gerus weer.
Jury N - Mei 2016
Gemiddeld
Voldoende.
Gerhard M - Mrt 2016
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelike diens.
Elsa B - Jan 2016
Gemiddeld
Personal friendly service and beautiful and clean rooms.
Residensie Guest House's terugvoer
Thank you for the beautiful compliment - it is always a pleasure to receive such lovely guests ! You bring out the best in us. Come visit again soon. Bless you
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pienaarstraat 1, Stilfontein, 2551, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom