+15
Selfsorg in Louis Rood

Rest on Galjoen

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Chris J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Besonder lekker en baie gerieflik. Besonder lekker, pragtige uitsig en baie vriendelike eienaars. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariska J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Kosbare tyd saam met geliefdes in ’n rustige omgewing. Ons het elke oomblik geniet – van die rustige atmosfeer tot die pragtige see-uitsigte. Die verblyf was netjies, gemaklik en perfek geleë vir ’n ontspanne wegbreek. Dit was die ideale plek om saam kwaliteit tyd deur te bring en herinneringe te skep. Ons sal beslis weer wil teruggaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Lovely views and helpful hosts. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Rustig en lekker. Ja, dit was baie lekker. Die uitsig is fantasties en daar is geen gedruis van bure nie. Dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Kosbaar (honestly so lekker!). Een van die beste huise!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle M
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Beste ooit. Dit was vir seker die beste vakansie wat ek al ooit gehad het. Die diens, die vriendelikheid, die verblyf was awesome. Het sommer onmiddellik weer geboek vir die volgende keer. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calvyn V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect location and very comfortable. Neat, functional and comfortable. The unit is well-equipped. We enjoyed every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Perfect stay at perfect place. Perfekte plek, perfekte verblyf. Die see-uitsig is ongelooflik. Gasheer baie vriendelik en aangenaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewan J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jun 2025

Baie rustig en lekker. Baie lekker gebly. Baie mooi uitsig en waarde vir geld. Gasheer en gasvrou is altyd baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Dit was fantasties. Ja, definitief, ek sal weer kom. Ek sal ander mense ook aanbeveel om gebruik te maak van die webtuiste se dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

14 Galjoen Street, Strandfontein, 8151, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c2ac9493af206632fc497191a63a8035272752217faa04a84d2175627b2c51fb410dfa044d7aa8b0658625567a5db8270fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 5 mense 42 5 1 5 14 Galjoen Street Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.756627628791 18.227491703492
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang