+7
Selfsorg in Bordeaux

Retreat 27

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27 Francois Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Retreat 27 is 'n bekoorlike kothuis in Bordeaux, Randburg, en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne stapafstand van die Gautrein-busroete af. Dit is 'n ideale opsie vir 'n paartjie of 'n individu wat 'n vakansie- of oornagverblyf soek.

Die kothuis bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n koningingrootte-bed ingerig is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kothuis bied gerieflike slaapplek vir tot 2 gaste.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike sitplek.

Hierdie area maak oop op 'n patio met buitesitplek. Komplimentêre WiFi en 1 veilige omheinde parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 27 Francois Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

27 Francois Avenue, Bordeaux, Randburg, 2194, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82829e96714f3128c49fee694383699f8abd67d95880c98029ab9f7f2a9661a17a9de63c1e147f909a5264215c88322103f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 Francois Avenue Bordeaux 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.098039036964 28.015506037417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang