2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 231 Pafuri Avenue, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Reveuse is 'n moderne selfsorg-eenheid in die hartjie van Sinoville, Pretoria, gerieflik geleë naby winkelsentrums, restaurante en verskeie groot kleinhandelaars.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg, met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV in.
Reveuse is ongeveer 3 km vanaf Montana-hospitaal en 3.5 km vanaf Kolonnade-winkelsentrum. Eugene Marais-hospitaal is ongeveer 7 km weg, terwyl Wonderboom-lughawe 7.5 km vanaf die eenheid is. Dinokeng is slegs 30 minute se ry weg, en Zuid-Afrikaanse Hospitaal is 12 km vanaf Reveuse.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Renske Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- 231 Pafuri Avenue, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Reveuse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
231 Pafuri Avenue, Sinoville, Pretoria, 0182, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang