10 gaste
4 slaapkamers
7 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rhenoster Valley, AP2259, Sutherland Rural, 6920, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rhenoster Valley Gasteplaas bied selfsorgverblyf in 'n losstaande kothuis wat op 'n plaas halfpad tussen Sutherland en Fraserrburg geleë is. Dit is 'n goeie opsie vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.
Dié kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die vierde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n antieke koolstoof, gasstoof en -oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en baie boeke.
Hierdie kothuis het 'n binnebraaiarea met 'n etenstafel. Die voorstoep het buitesitplek en die verblyf het ook 'n boma met 'n vuurput.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Rhenoster Valley, AP2259, Sutherland Rural, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Rhenoster Valley Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rhenoster Valley, AP2259, Sutherland Rural, 6920, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang