- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Farm Uitkyk, R555, Middelburg, 1050, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Ribbokkloof Holiday Farm is 'n unieke vakansieplaas in Mpumalanga wat 'n onvergeetlike vakansie-ondervinding bied. Die lodge het 'n asemrowende natuurlike ligging en is baie gerieflik geleë, net 2 ure se ry van Johannesburg en Pretoria af.
Ribbokkloof kombineer landelike bekoring en plattelandse gasvryheid met absolute gemak. Gaste kan gekies tussen, B&B-chalets, selfsorg-chalets of kampplekke. Al die chalets is privaat geleë in die kloof waar die gekabbel van die waterstroom en rotspoele jou sal help ontspan.
Let asb. daarop dat ons ’n Eko-lodge is, so daar is nie Eksom-krag nie. Alle toestelle in ons volledig toegeruste chalets word sonkrag, batterye of gas aangedryf. Daar is nie kragpunte in die chalets of op die kampeerterreine nie. Maak asb. seker dat jou skootrekenaar en selfoon gelaai is voor jou aankoms, of bring toestelle wat kan laai sonder Eskom-krag. Gaste kan ook hul selfone of skootrekenaars na die kantoor bring en ons sal dit laai sonder enige ekstra kostes.
Ribbokkloof vorm deel van 'n reeks Gelykwater Bonsmara-beesplase, so gaste word soggens begroet met die gebulk van koeie soos hulle aanstap om hul dors te les by die stroompie water tussen die chalets en die kalwers wat in hulle speelgroepies baljaar. Ribbokkloof het pragtige perde wat al ons besoekers sal fassineer.
Ribbokkloof se swembad is in die hartjie van die natuur geleë en kyk uit oor die heuwels en ongerepte natuurlike plantegroei. Daar is ook 'n grasdaklapa en piekniektafels vir gaste se gerief.
Ribbokkloof bied ook 'n unieke venue waar jy 'n plaastroue kan hou, genaamd The Sugar Bean @ Ribbookkloof. Hiér kan jy 'n egte, outydse plaastroue hou.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 83
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Farm Uitkyk, R555, Middelburg, 1050, Mpumalanga
- Gaste dink Ribbokkloof Holiday Farm het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Uitkyk, R555, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang