Ribo's Oornag Akkommodasie

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corali M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Uitstekende ervaring! Pragtig, skoon en netjies. Kan dit definitief aanbeveel. Ons ervaring by Ribo's was uitstekend. Die gasheer was vriendelik, aangenaam en baie behulpsaam. Die kamer was pragtig netjies en silwerskoon. Ons was heerlik verras met ekstra bederfies soos vars filterkoffie en beskuit. Die beddens was uiters gemaklik en het vir 'n heerlike nagrus gesorg. Alles wat mens nodig het, is in die kamer beskikbaar, selfs vir 'n lekker braai buite op die stoep. Die ligging is ideaal, naby aan winkels en al die nodige geriewe, maar steeds in 'n rustige en veilige omgewing. Die hele perseel voel veilig en goed versorg. Ons sal beslis weer hier kom bly en kan Ribo's met volle vertroue aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilke P
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2025

Cosy and neat. The stay was good and the accommodation was everything we needed for the type of travelling and stay we required. The place is newly renovated and the room was nice and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Horison Street, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0995155e8f9ac1d6c173661a8a76cde71c3417be5641fb1e7ad5004b1f0b7f56c80f9330e27030a116284bc469817aa06665?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 6 Horison Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.188944755913 22.123293268123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang