Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus.
Ander geriewe sluit 'n dakwaaier, slim-TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, 'n strykyster, haardroër en skootskinkborde in. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak tot 12:00, met die uitsondering van Paassondag, Kersfees en Nuwejaarsdag, wanneer daar geen diens sal wees nie.
'n Beperkte verskeidenheid voorafverpakte ontbyt-items en voorafbestelde maaltye is op aanvraag beskikbaar, wat langs die swembad of in die gemak van u kamer geniet kan word. 'n Kroegdiens wat 'n verskeidenheid landgoedwyne en ander drankies aanbied, is ook beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie toegerus.
Ander geriewe sluit 'n dakwaaier, slim-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Die kamers word daagliks skoongemaak tot 12:00, met die uitsondering van Paassondag, Kersfees en Nuwejaarsdag, wanneer daar geen diens sal wees nie.
'n Beperkte verskeidenheid voorafverpakte ontbyt-items en voorafbestelde maaltye is op aanvraag beskikbaar, wat langs die swembad of in die gemak van u kamer geniet kan word. 'n Kroegdiens wat 'n verskeidenheid landgoedwyne en ander drankies aanbied, is ook beskikbaar.
'n Wasgoeddiens is teen 'n bykomende koste beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
45 Richmond Road, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang