Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Robertson

Rickety Bridge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marguerite M
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

'n Moet vir enige persoon wat verblyf soek. Dit was maklik een van die beste plekke waar ons nóg gebly het. Die ligging is perfek, en die area is veilig en beeldskoon. Die kamers en badkamers is vars, skoon en alles werk presies soos dit moet. Daar is absoluut alles wat jy moontlik kan benodig – beslis ’n huis weg van die huis. Jy hoef letterlik net jou klere in te pak. Die beddens en beddegoed was heerlik gemaklik. René is ’n fantastiese gasvrou — sy kommunikeer uitstekend en het ons sommer bederf met ekstra eetgoed en ’n bottel bubbles vir ons vriendin se verjaardag. Dit het regtig gevoel asof ons by familie kuier. Ons sal sonder twyfel weer by René kom kuier. Baie dankie, René! Ek beveel Rickety Bridge hoogs aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rickety Bridge
Dankie Marguerite. Dit was net 'n plesier. Julle is wonderlike gaste. Altyd welkom. Mag julle 'n geseende Kersfees hê. Liefde vir die girls.

Dean M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Felt at home. Stay was excellent. Awesome host. Great clean accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Rickety Bridge
Thank you Dean for staying with us. You are great guests and I hope we can host you again.

Louis P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Lekker plek, goed ingerig en baie vriendelike gasvrou. Baie lekker gekuier en geslaap, netjiese, luukse kamers en badkamers!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariecel V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Skoon, netjies, veilig, pragtige omgewing. Sal definitief weer kom! Heerlik gebly by die plek. Ons was 4 volwassenes. Plekkie is skoon en netjies met kwaliteit linne en geriewe. Die gasvryheid het geen perke geken nie. Ons het tot 'n bottel vonkelwyn gekry vir Nuwejaarsaand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Rustig stil atmosfeer uitgerus volgende oggend. Een dag te kort om daar te bly. Baie lekker, sal weer daar bly. Gasvrou behulpsaam en gasvry. Dalk net 'n bankie in 2de kamer om op te sit.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Great. Perfect location (we were there on the end of year golf tour). Host was amazing and attentive. Accommodation was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo V
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Heerlik. Ons gasvrou was uitstaande. Ja, ons gasvrou was uitstaande en die landgoed is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Louise J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Skoon, veilig en gemaklik! Baie lekker gebly, sal weer daar bly indien ek soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phillie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2025

Gerieflik maar beknop. Alhoewel ons nie kan kla oor die netheid of gehalte van die verblyf nie, voel ek dat dit net te beknop is vir 4 gaste. Gaste wat in die 2de slaapkamer slaap, moet deur die hoofslaapkamer loop om buite te kom, wat nie ideaal is nie. Ons het 'n gemeenskaplike sitkamer/kombuisarea gemis - die area waar mens koffie kan maak, is in die gang tussen die 2 slaapkamers en baie beknop. Die TV is in die hoofslaapkamer, wat nie ideaal is as mens 2 paartjies is nie. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rene
Rickety Bridge
We offer accommodation only as per our website. In future, please book a self-catering house.

Karel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Baie vriendelik en netjies. Baie goeie waarde vir geld en baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

56 Silwerstrand Boulevard, Robertson Golf and River Estate, Robertson, 6705, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf497779b1cbcb418d30dae1fd417fc07078c55afcbd27fbdb67b1ce9647e63379e4a3174856f05b32d517fbb001da93bc1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 56 Silwerstrand Boulevard Robertson Golf and River Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.812773066674 19.848485221729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang