4 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ridgeworth Flat is 'n bekoorlike eenheid wat oornagverblyf in Bellville bied en dis ideaal vir sakereisigers of toeriste.
Dié ruim eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n badkamer, oopplan-kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike dubbelslaapbank wat slaapplek vir 2 gaste het. Die sitarea het ook 'n slim-TV met die DStv-toep, wat gaste kan gebruik om met hul eie rekeningbesonderhede in te teken. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek is agter 'n hek op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Henry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Ridgeworth Flat het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang