+13
Gastehuis in Sasolburg

Riemland

  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 31 Riemlands Street, Sasolburg, 0137, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Riemland is geleë in 'n boomryke woonbuurt in die hartjie van Sasolburg.

Die gastehuis bestaan uit 13 standaardkamers en 3 driepersoonskamers. Elke kamer is gemeubileer met driekwartbeddens en sy eie en suite-badkamer. Alle kamers is toegerus met TV's, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is op aanvraag beskikbaar. Gaste kan gebruik maak van 'n gemeenskaplike braai-area met 'n vuurput en buitesitplek. Ander geriewe op die perseel sluit in WiFi-verbinding en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Tozelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 76

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 31 Riemlands Street, Sasolburg, 0137, Vrystaat
  • Gaste dink Riemland het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

31 Riemlands Street, Sasolburg, 0137, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeibrwq5X9zQ8vEWS6T1n4sc4JFCChqioeJc1kuNKdeadFjL3Da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 31 Riemlands Street Sasolburg 0137 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.81394 27.82208

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang