Rietfontein Lodge and Safaris
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Vanaf R8 300 per nag, vir 16 mense
Beskrywing
Rietfontein Lodge & Safaris bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike lodge wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk is en langs die vallei van die skouspelagtige Bamboesbergreeks in Hofmeyr geleë is. Die landskap spog met volop voëllewe, natuurskoon en natuurlewe vir diegene wat wil wegbreek en net ontspan, bergfietsry of deur die veld wil stap.
Die lodge beskik oor 3 en suite-slaapkamers op die onderste verdieping wat slaapplek vir 6 volwassenes het. Elkeen het 2 enkelbeddens. Die oopplan-area is op die boonste verdieping en bied slaapplek aan 'n bykomende 6 gaste op enkelbeddens. Die oorblywende 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens in die eerste kamer en 3 enkelbeddens in die tweede kamer. Daar is 5 badkamers met stortgeriewe.
Die oopplan-kombuis, wat na die braai- en eetarea lei, is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die braai- en eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste, 'n ontbythoekie met sitplek vir 4 gaste, en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek, 'n balkon met buitesitplek en 'n boma-area met sitplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rachelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap
- Gaste dink Rietfontein Lodge and Safaris het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Oos-Kaap
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rietfontein-plaas, Hofmeyr, 5930, Oos-Kaap