10 gaste
4 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rietvlei Farm, Merweville, 6940, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Rietvlei Gastehuis is op 'n plaas sowat 31 km van die dorpie Merweville af.
Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gastetoilet. 2 van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en 'n enkelbed geskik vir 'n kind, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Albei badkamers het 'n stort en 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n ruim sitkamer met gemaklike leerbanke, 'n kaggel en 'n eetkamerstel vir 8 gaste. Daar is ook 'n braaikamer. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, ingeboude kaste met breekware en eetgerei sowel as 'n opwasarea.
Buite is 'n ruim, netjiese tuin met 'n groot braai-area en etenstafel. Die plaas het ook 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carinie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Rietvlei Farm, Merweville, 6940, Wes-Kaap
- Gaste dink Rietvlei Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rietvlei Farm, Merweville, 6940, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang