by Rietvlei Gastehuis | LekkeSlaap
+31

Rietvlei Gastehuis

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Rietvlei Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Leanie V - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie V
Gesin met tieners

Heerlik rustig!

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het, heerlike swembad om af te koel in die Karoo-hitte, en gerieflike kamers!

Marieta M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasverblyf.

Dit was 'n lekker oorbly. Jammer dit was net 1 nag. Sal graag weer wil kom. Dankie vir jul gasvryheid.

Jorietha H - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorietha H

Moordenaarskaroo familie-wegbreek, en niemand is vermoor nie.

Lieflike, afgesonderde plaas. Groot plaashuis op werf met ander huise. Alles wat 'n mens nodig het om lekker af te skakel van die stadsgewoel. Ons is 'n gesin met 4 volwasse kinders (syne en myne), met Ouma saam. Eerste familie wegbreek wat almal dit kon saam meemaak. Die afgesonderde ligging was fantasties. Grondpad bietjie moeilik. Nie so toeganklik na Sutherland toe sonder 'n bakkie of 4x4 voertuig nie.

Samantha T - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha T
Gesin met klein kinders

Lieflik.

Dankie vir die lekker groot huis. Baie speelplek vir kinders. Lieflike braai-area. Skottelgoedwasser was 'n lekkerte.

Jacques D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het meer gekry as wat verwag is.

Ek sal Rietvlei Gastehuis weer besoek met 'n geruste hart en dit beslis aanbeveel vir enige gesin wat wil wegbreek na stilte en die natuur. Alles was bo verwagtinge. Sal graag 'n bietjie meer inligting wil hê oor die plaas, geskiedenis en familiehuis.

Vanaf
R3 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R3 750
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R3 750
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietvlei Plaas, Merweville, 6940, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApPcAU7jbX71pz3rdl5svWS4H3gsttdY06yxb7dm5DCKfXRvKqf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750  per nag, vir 10 mense 5 5 1 5 Rietvlei Farm Merweville 6940 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.548199125435 21.27140842083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem