Riva Resort

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaai jou totale mens wees. Was wonderlik. Ligging perfek. Rustig en stil vir 'n lekker goeie wegbreek van die besige lewe. Resort se vriendelike personeel gaan tot uiterste om alles gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en rustig. Beslis! Die natuurskoon is pragtig en ons het heerlik gerieflik gebly! Baie dankie vir skoon en netjiese akkommodasie! Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gerieflik en bekostigbaar. Baie netjies en beslis bekostigbaar en ek hou daarvan dat die plek buite die dorp is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Nice and clean accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Kliëntediens moet opgeskerp word. Alles het goed gewerk en was skoon en netjies. Alhoewel hul webwerf sê dit word elke dag gediens, moes ons kort-kort vra vir handdoeke en toiletpapier, en die badkamerasblik was vir 4 dae nie uitgegooi nie. As ons daaroor kla, dan vat die ontvangsdame ons aan.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Riva Resort
Goeiedag Karien Baie dankie vir jou terugvoering, ek gaan dit onmiddellik opvolg. Jammer vir die ongerief en julle slegte ervaring. Riva Groete Marna

Elize S
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Ontvangs was hartlik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita V
1 nag
4.0
Nov 2025

Ons het lekker gebly, sal aanbeveel. Die plek is pragtig, waarde vir geld, skoon en rustig. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar kuier. Die enigste negatiewe punt was die kommunikasie vanaf die kontakpersoon. Ons bespreek gewoonlik deur die webtuiste, en elke keer het die kontakpersoon ’n boodskap gestuur om te hoor hoe laat ons sou inklok, ensovoorts. E-posnavrae aan Riva is egter eers beantwoord nadat ons die webtuiste self gekontak het, en daar was geen verdere kommunikasie daarna nie. Klein detail soos ’n muurprop naby ’n spieël sou ook handig wees. Verder was daar regtig niks om oor te kla nie. Die stilte van die plaaslewe en ’n heerlike ete by die restaurant was tops.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marna
Riva Resort
Hallo Juanita Baie dankie vir jou terugvoering. Jammer as jy bietjie lank gewag het met terugvoering, ons WiFi is deur die weer uitgeslaan en ons sukkel bietjie met seine as gevolg daarvan, ons is besig met die herstelproses daarvan.

Mary B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Nov 2025

Great stay. We had a great stay. The kids loved all the farm animals and playing by the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annalie N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Aangenaam. Sou graag die rivier wou sien. Het aangenaam dis moontlik aangesien dit langs die Oranjerivier lê. Rivier nie sigbaar.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suretha G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Riva Resort sal élke keer ons oornagstop wees in Upington! Dankie. Heerlik gebly by Riva Resort wat soos plaas voel met al die diere, water en die ent uit die dorp. Tjoepstil in die nag en die ganse maak jou soggens wakker. Joey is 'n uitstekende gasvrou wat gereeld seker maak of mens iets nodig het terwyl jy ontspan by die restaurant wat heerlike kos bedien! Die kamer is ruim en die aircon 'n lafenis! Alles is blinkskoon in die en suite-kamer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang