Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Riva resort is 'n juweel in die Noord-Kaap. Ek sal enige tyd weer daar bly. Die verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en netjies. Ons het heerlik gebly. Die plek is lekker ruim en het alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaai jou totale mens wees. Was wonderlik. Ligging perfek. Rustig en stil vir 'n lekker goeie wegbreek van die besige lewe. Resort se vriendelike personeel gaan tot uiterste om alles gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en rustig. Beslis! Die natuurskoon is pragtig en ons het heerlik gerieflik gebly! Baie dankie vir skoon en netjiese akkommodasie! Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Nice and clean accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2025

Kliëntediens moet opgeskerp word. Alles het goed gewerk en was skoon en netjies. Alhoewel hul webwerf sê dit word elke dag gediens, moes ons kort-kort vra vir handdoeke en toiletpapier, en die badkamerasblik was vir 4 dae nie uitgegooi nie. As ons daaroor kla, dan vat die ontvangsdame ons aan.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marna
Riva Resort
Goeiedag Karien Baie dankie vir jou terugvoering, ek gaan dit onmiddellik opvolg. Jammer vir die ongerief en julle slegte ervaring. Riva Groete Marna

Elize S
1 nag Saam met vriende
4.2
Mei 2025

Lieflik. Ons het baie lekker gebly. Ontvangs was hartlik en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annatjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2025

Was so goed vir ons! Ons het heerlik gebly. Dis mooi en baie rustig. Die eenheid se uitleg is een van die beste waar ons nog gebly het. Dit was goed vir ons.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2025

Oorslaap oppad na Namibia. Eenheid was baie mooi en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang