+11

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Magda B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie lekker. Vir seker lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Peaceful and quiet. Our stay was amazing; it felt like a home away from home. The staff was super friendly, and the food was delicious. I will definitely recommend this place any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Riva resort is 'n juweel in die Noord-Kaap. Ek sal enige tyd weer daar bly. Die verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoneth M
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2026

Rustig maar nie waarde vir geld. By Riva Resort is dit baie rustig en skep die gevoel van plaas kuier. Jy word oggend wakker met geluide van plaasdiere - ganse, eende en skape. Die eenheid is redelik ruim en 'n welkome braai op die stoep. Wat ons wel gemis en gekort het, was melk (daar was net 1 miniatuur pod vir elk - maw jy kan net 1x iets drink), beskuit en die toiletsproei was daar nie, asook geen vuurhoutjies of lighter nie. Omdat ek self gasvrou is wat al hierdie BG-items in my selfsorg eenheid bied, was ons erg teleurgesteld, veral omdat Riva byna dubbel my tarief is.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Debbie G
1 nag Gesin met tieners
3.0
Mrt 2026

Need work on cleanliness and friendliness. Staff were not very welcoming, and the bedding had stains on it, and there were cobwebs behind the TV. There was not much of a view, and we had to go back to reception to request the WiFi password. On the positive side, there are air conditioners for the heat, and the lounge/sleeping area can be closed off with curtains. It is also peaceful, although we were the only guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Marna
Riva Resort
Baie dankie, Debbie, vir jou terugvoering. Ek volg dit onmiddellik met die persoon wat aan diens was. Riva groete, Marna

Marilette B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Rustig en netjies. Ons het heerlik gebly. Die plek is lekker ruim en het alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaai jou totale mens wees. Was wonderlik. Ligging perfek. Rustig en stil vir 'n lekker goeie wegbreek van die besige lewe. Resort se vriendelike personeel gaan tot uiterste om alles gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Venessa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik en rustig. Beslis! Die natuurskoon is pragtig en ons het heerlik gerieflik gebly! Baie dankie vir skoon en netjiese akkommodasie! Dit word waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Nice and clean accommodation. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R359, Louisvale, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 48 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAan1H2PaTe7lxTtfpSyI1JFzxWWTpbQih9O2iDJIY50k0jgWtu7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 R359 Louisvale 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.526687 21.200982
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang