+38
Selfsorg in Mariental

River Chalets Mariental

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Haneke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik en die eenhede is super skoon ek gemaklik, dit is 'n fees om hier te bly. Heerlik vir die hoeveelste keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag
5.0
Feb 2026

Altyd 'n bargain! Soos altyd, betroubaar, skoon, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlike oornag in gerieflike, skoon chalet. Baie skoon en netjies. Die feit dat daar 'n restaurant/lapa-stal is waar ons iets kon koop, was vir ons baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie dankie vir die wonderlike diens en pragtige akkommodasie. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, en was baie gelukkig met die diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat and clean. Excellent service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag
5.0
Jan 2026

Kamers is skoon en netjies en diens is vriendelik. Was baie lekker en rustig. Omgewing met diere ook aangenaam om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calum K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Comfortable and convenient stay. The room was very comfortable and clean, with a large king-size bed, large shower, air conditioner and a mini fridge, so we had all we needed. There is a wonderful restaurant on site with a farm stall store, as well as a variety of animals for one to view. I would highly recommend them for a stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag
4.8
Jan 2026

Fantastiese oornagplek! Baie lekker gebly! Koel met die aircon en heerlike beddens! Het effe onseker gevoel omdat die tent nie sluit nie, en ek alleen gereis het! Maar andersins baie tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Net wat ek verlang het vir oornag. Ons is vriendelik ontvang. Die chalet was regtig mooi, netjies en skoon. Het lugreëler verwelkom. Was baie warm!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Theresa S
1 nag
4.4
Jan 2026

Rustig en luuks. Altyd lekker om by River Chalets te slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 178

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1, Mariental, Hardap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang