+38
Selfsorg in Mariental

River Chalets Mariental

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Morne L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very neat and clean. Excellent service. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag
5.0
Jan 2026

Kamers is skoon en netjies en diens is vriendelik. Was baie lekker en rustig. Omgewing met diere ook aangenaam om te sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calum K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Comfortable and convenient stay. The room was very comfortable and clean, with a large king-size bed, large shower, air conditioner and a mini fridge, so we had all we needed. There is a wonderful restaurant on site with a farm stall store, as well as a variety of animals for one to view. I would highly recommend them for a stayover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag
4.8
Jan 2026

Fantastiese oornagplek! Baie lekker gebly! Koel met die aircon en heerlike beddens! Het effe onseker gevoel omdat die tent nie sluit nie, en ek alleen gereis het! Maar andersins baie tevrede!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa S
1 nag
4.4
Jan 2026

Rustig en luuks. Altyd lekker om by River Chalets te slaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Uitstekende oorslaap van Henties terug na RSA. Heerlik gebly, behoorlike lugversorging vir hitte in Mariental. Ordentlike skoon beddegoed, propere matras, wit crisp. Netjies en moderne stort. Dit is hoe mens bly na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Magnificent stay and professional friendly staff. Magnificent awesome. 1 night in a tented camp, after a thunderstorm we upgraded to chalet 17. What a pleasure and comfortable chalet. Was greeted by peacocks, turkeys, and guineafowls in the morning. The swimming pool was clean and wonderful in the afternoon heat. The restaurant with a small zoo was a nice treat on the premises.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Skoon, netjies. Sal enige tyd weer daar gaan bly. Dit was heerlik! Skoon chalets, vriendelike personeel en eienaar. Die lekkerste kos gewees. Het elke oomblik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loutjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitgerus na laaaang pad en yskoue bier. Ons het baie baie lekke gebly. Ek sal beslis weer daar oorbly. Lekke kos len lekke ligging. Baie dankie Birgit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Dit was eenvoudig net lekker! Die rustigheid en netheid van die klein oase was 'n verrassing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Birgit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 173

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek

B1, Mariental, Hardap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 B1 Mariental Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang