Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Chalets Mariental

Privaat kampeerplek met ablusiegeriewe
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kampeerplek het 2 staanplekke met privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kampeerplek het WiFi, elektrisiteit, water, ligte en 'n piekniekbankie. 1 van die staanplekke het 'n grasperk wat ideaal is vir tente, en die ander staanplek het meer ruimte en is ideaal vir 'n karavaan.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal badkamers: 1
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Prys sluit in

Gebruik van swembad WiFi

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag na 21:00 en voor 07:00 nie.
Geen besoekers word op ons perseel toegelaat nie.
Net ingeboekte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tented Camp C7
Vanaf
Vanaf R630
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Permatent
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie permatent het 2 enkelbeddens, lugversorging, beddegoed, handdoeke, WiFi, 'n ketel, tee en koffie, koppies, glase, messe, vurke, borde en braaitoerusting. Daar is 'n grasperkie voor die tent met 'n braaiplekkie, 'n piekniektafel en 'n wasbak. Die tent het nie sy eie toilet en stort nie, maar gebruik die kampeerterrein se ablusieblok net 'n paar treë verder.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg Gebruik van swembad WiFi

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag na 21:00 en voor 07:00 nie.
Geen besoekers word op ons perseel toegelaat nie.
Net ingeboekte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4A
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 4A het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV, DStv, WiFi, yskassie, ketel en lugversorging in. Daar is ook braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Gebruik van swembad WiFi

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag na 21:00 en voor 07:00 nie.
Geen besoekers word op ons perseel toegelaat nie.
Net ingeboekte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 3
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Chalet 3 het 1 koningingrootte-bed. Die badkamer is en suite en het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n leefarea met 'n stapelbed. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, TV, WiFi, lugversorging en 'n grasperk met 'n piekniektafel en braaigeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2
Badkamer

Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Gebruik van swembad WiFi

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag na 21:00 en voor 07:00 nie.
Geen besoekers word op ons perseel toegelaat nie.
Net ingeboekte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet 11
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die selfsorg-chalet het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koningingrootte-bed en 1 ekstra enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dit is 'n oopplan-eenheid met 'n volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en lugversorging. Daar is braaigeriewe vir gaste se gebruik sowel as 'n gemeenskaplike swembad.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg Gebruik van swembad WiFi

Huisreëls

Geen musiek word toegelaat nie.
Geen geraas of wangedrag na 21:00 en voor 07:00 nie.
Geen besoekers word op ons perseel toegelaat nie.
Net ingeboekte gaste mag die swembad gebruik.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R330
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B1, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4712244bcc9e585159ef1a337279d76ab9d81fb8859e4319df024179d3ac7e351c1f63d8dc66210895419b88844de9f80f52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R330 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 B1 Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.624393 17.954342
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem