- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - PO Box 97448, Windhoek, Khomas Sien kaart
Beskrywing
River Crossing Lodge bied B&B in Windhoek. Dié lodge is ideaal vir reisigers wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek en vir besoekers wat die omliggende besienswaardighede wil verken.
Die lodge bied 20 chalets. Elke chalet het slaapplek vir 2 tot 3 gaste op dubbelbeddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, en komplimentêre toiletware.
Ontbyt word soggens in die restaurant bedien, en middag- en aandete is beskikbaar teen ekstra kostes. Verder is daar 'n swembad, gratis WiFi en 'n kroegarea.
Vol- en halfdagkonferensiepakette is beskikbaar. Ons maak ook voorsiening vir privaat geleenthede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 81
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- PO Box 97448, Windhoek, Khomas
- Gaste dink River Crossing Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
PO Box 97448, Windhoek, Khomas
Sien kaart- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang