Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Crossing Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Frans Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 40

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 4 resensies vir River Crossing Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5
Charles E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles E
Enkelreisiger

In the bush, but so close to the city.

The perfect spot to stay if you are travelling through Windhoek. WiFi great, food great, service perfect, rooms great. Excellent views of the City and the mountains just outside Windhoek. Lovely pool too.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannemarie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Jeannemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te duur vir wat jy kry.

Ontvangs was nie baie warm nie. Nie alle info is gegee nie. Ons het ingeboek en toe na vriende gegaan. Toe ons terugkom het ons uitgesien na 'n warm stort maar helaas was dit net koue water. Daar's 'n foon in die kamer maar geen aanwysings van watter nr om te kontak nie. Ekt' gegoogle en gebel. Die dame het gesê sy stuur iemand. 11 min later niemand: bel weer. Oooh hul het gedink dis ander eenheid maar het nie opgevolg nie. Kom toe weer en een of ander storie van die gasvlam wat deur die wind doodgewaai word. Volgende oggend het ons by die bestuurder gekla wat nie geweet het die situasie is nie oogelos nie. Hul het probeer en aangebied om ons na ander eenheid te skuif vir die volgende aand. Baie dankie, dis egter nogal 'n "inconvenience " want dis van voor tas pak. Ons het self ons tasse geskuif, nuwe eenheid het toe weer toiletprobleem gehad. Hul het probeer om dit uit te sorteer maar steeds het ons gevoel ons het nie waarde vir geld ontvang nie. Ons het aangedring tot ten minste 50% terugbetaling op ons eerste nag se verblyf. Hul was bereid maar het gesê ons moet webtuiste kontak. Of ons kan 'n 3-gangmaaltyd vir aandete gratis kry. Omdat ons nie kans gesien het vir admin nie het ons die 3-gangmaaltyd aanvaar. Ons het die aand 'n addisionele bottel wyn bestel en 'n starter platter. Die kos is nie fantasties nie. Vleis was taai. Diens aanvaarbaar maar nie 4-stergehalte nie. Toe ons uitcheck het hul nie eers die decency gahad om maar die wyn en platter ook af te skryf nie. Die waarde van ons ete was nie eers naby die waarde van 50% van 'n aand se verblyf nie. Die kamers is eenvoudig, geen spieël in die kamer nie: net badkamer, dis onprakties. Geen haardroër. Kragdrade is oop en nie eers goed geseël nie. Kamer is nie goed na gekyk nie. Gordynreelings val uit die muur, beddegoed geskeur ens. Die uitsig is baie mooi en ek kry die idee dis waarop hul staatmaak. Die res is nie op 3-sterstandaard nie. Definitief nie die prys werd nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madri B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri B
Enkelreisiger

Gerieflik.

River Crossing Lodge is net wat mens nodig het, net naby genoeg aan die stad, maar voel soos 'n wegbreek. Baie dankie vir die personeel se vriendelikheid, behulpsaamheid en omgee. Baie mooi geriewe, alles wat mens nodig het en personeel gaan die ekstra myl. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Crossing Lodge se terugvoer

Goeie dag Madri,

Baie dankie vir u terugvoering, dit was n plesier om julle te onthaal. Kom kuier gerus weer.

River Crossing Lodge
Alwyna F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Alwyna F
Saam met eggenoot / lewensmaat

So-so. Personeel was vriendelik en behulpsaam.

WiFi is power, DStv werk nie, daar is geen rook verbode teken nie so gaste rook net waar hulle wil, ook in die eetsaal. Ek dink daar is 'n bestuursprobleem. Kamers en eetsaal het 'n fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

River Crossing Lodge se terugvoer

Dear P J,
Thank you very much for your review and constructive comments. We will bring this matter under the owners attention.
Smoking is prohibited inside and around the public areas. The Wi-Fi is only limited to the main area and not the rooms.
If your DStv did not work in the room, you could have reported this to the reception and they would have been able to sort the problem.

Kind regards,
Frans

River Crossing Lodge
Vanaf
R2 615
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 615
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 615
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Posbus 97448, Windhoek, 0000, Khomas
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZlMWE1MzU5LWE0ZjctNDc3OC1iOTAyLTE2MmQ5NjIxMWY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 615 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 PO Box 97448 Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.602611 17.142632
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem