Beskrywing
Warm kleure en veelsydige teksture verseker outentieke plattelandse styl in dié kamers. Elke kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook slim-TV, 'n werkstasie en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is.
Die gruisparkeerarea is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die klipsuites bied gemak en luuksheid met 'n atmosfeer van tydlose rustigheid. Elke suite het 'n uitsig oor die rivier, is geskik vir 2 gaste, het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, aangrensende sit-area en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die suite het ook 'n slim-TV en 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let wel dat daar 'n minimum-verblyftydperk van 2 nagte oor naweke is.
Die gruisparkeerarea is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Number 18, R511, Hennops River Valley, Centurion, 0028, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang