Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Thanda Manzi Country Hotel

Hotel
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 18, R511, Hennops Riviervallei, Centurion, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 440 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Thanda Manzi is langs die rivier in die noordelike uithoeke van Johannesburg geleë. Dit is ideaal vir romantiese wegbreke, gastronomiese ervarings, troues, spesiale geleenthede en konferensies en is versprei oor 18 hektaar van prentjiemooi bergvallei-bosveld.

Hierdie verblyf bied 'n romantiese wegbreek, spesiale geleentheid of 'n oornagkonferensie op die Aloe River Valley Estate en daar is 16 luukse kamers in 'n kothuisstyl en 3 klip-suites. Die lugtige kamers het volledige en suite-badkamers en privaat stoepe. Die luukse suites is nader aan die rivier en het koninggrootte-beddens en aparte sitareas.

Vir gaste wat nader aan die natuur wil kom, is daar 'n staproete van 5 km in die bergvallei, wat gaste kan aanpak en daarna 'n piekniek op die grasperke geniet. Met die pragtige natuurlike omgewing en verskeidenheid geriewe en lokale bied Thanda Manzi baie opsies om spesiale geleenthede te vier, unieke herinneringe vas te lê, deel te neem aan spanbou-aktiwiteite of produktiewe vergaderings te hou.

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Thanda Manzi Country Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ayanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 11

Ligging

  • Nommer 18, R511, Hennops Riviervallei, Centurion, 0028, Gauteng
  • Gaste dink Thanda Manzi Country Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 18, R511, Hennops Riviervallei, Centurion, 0028, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ff9c26fd9bdbd65bd9cfa5c3a4985557b37f9afb50db6fb5d461f622c2505f8cfa234a04229cf62f334ae1e839e095468b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Number 18, R511 Hennops River Valley 0028 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.838713757449 27.984754644952
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem