+111
Selfsorg in Parys

River Rock Lodge

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Monique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Uitstekend en gerieflik! Ons het onlangs hier gebly vir ’n heerlike wegbreek, en van die oomblik wat ons aangekom het, was die ervaring absoluut besonders. Ons is baie vriendelik verwelkom, wat sommer dadelik ’n warm en ontspanne atmosfeer geskep het. Die eenheid was pragtig en netjies, stylvol en met ’n asemrowende uitsig oor die rivier. Die rivierklippe, die vloei van water en geluide van die natuur was presies wat ons nodig gehad het om weg te breek van die besige stad. Alles wat ’n mens moontlik kan benodig vir ’n naweek was voorsien. Die kombuis was volledig toegerus met koffie, suiker, tee en poeiermelk, asook sout en peper en al die nodige kombuisgereedskap en yskas. Selfs klein, deurdagte ekstra’s soos swart sakke, handwas seep, Raid, skottelgoedseep, en genoeg lappe en sponse was beskikbaar. Die eenheid het vars en aangenaam geruik, en hulle het selfs ’n outomatiese Mortein Naturgard voorsien vir miggies en muskiete, ’n groot pluspunt! Die bed was ongelooflik gemaklik, en met die aircon en ekstra komberse kon ons heerlik ontspan, ongeag die weer. Die badkamer was skoon en netjies, met ’n mooi afronding soos die toiletpapierpunt wat sorgvuldig met hulle eie brandsticker geplak was. Daar was ook ’n TV, en met ons aankoms was OFM reeds aan en dit het regtig bygedra tot die huislike en verwelkomende gevoel. Ons eenheid, die Humming Bird, se braai-area was privaat met die mooiste uitsig! Die terrein self is baie goed onderhou en netjies. Die swembad kyk uit na die rivier en die lapa is ruim en netjies. Die volgende oggend het hulle selfs ekstra toiletpapier gebring en ons stoepie kom skoonmaak, regtig uitstekende diens sonder om te vra! Wat vir ons besonders uitgestaan het, is die daaglikse boodskappies om seker te maak alles is nog reg en dat ons ons verblyf geniet. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal beslis weer teruggaan. ’n Ware juweel vir enigiemand wat op soek is na ’n ontspanne en sorgvrye wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Serene, comfortable and affordable. Amazing weekend getaway for my fiancé's 40th birthday. Went above and beyond to make our stay so special. Loved that the cabin is surrounded by nature, so peaceful and serene. We will definitely be visiting again soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rustigheid ontspannend. Baie lekker gebly, vriendelike mense, netjiese plekkies binne, baie rustig. Was mal oor die swembad met uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Absolutely amazing and peaceful. Absolutely amazing! Definitely going again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Just what was expected. We'll be back in the New Year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Friendly, pet friendly and value for money. Very friendly service and it was so nice to be able to bring my dog along. The accommodation was clean and very well equipped. I will definitely be coming back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Loved the short break. Very relaxing and felt renewed. Absolutely loved it. Beautiful, peaceful, tranquil location. Our host was kind, helpful, friendly and very deserving of a star rating without any doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Amazing. Ongelooflike diens, attention to detail is besonders goed. Ek het al by baie plekke gebly en hierdie is definitief een van die top 5.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rus vir die siel. Dit was 'n heerlike, ontspanne naweek. Alhoewel daar ander mense was, was daar geen "nuisance" nie. Almal vriendelik met mekaar en kan jy jou privaatheid geniet. Die huisie het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer, en was so netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek

288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 23 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018d9a10644066bc09e4ee3c218392ab55578ac3174fb7acf054e53b523cf6fd40297e8122c56039de39b5dfff3fdc086743?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 131 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -26.915531312282 27.432518005371

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang