Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Ruiterbos

River Valley Plaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Lelanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pragtig, rustig, ontspannend. Die gasheer Nick en sy vrou het ons verwelkom. Hulle is plat op die aarde mense wat die mees besondere houtwerk doen. Daar is vriendelike honde op die plaas wat graag kom hallo sê. Die natuurskoon is pragtig, berge rondom en 'n kort entjie se stap na die rivier toe. Die grondpaadjie wat na die plaas toe lei, is so bietjie ongemaklik, maar dis die moeite werd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie J
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Heerlik, rustig met skoon en mooi kamers toegerus met unieke hout meubels. Ons het heerlik gekuier, mnr Nick het ons vriendelik ontvang en verduidelik hoe alles werk. Kamers was skoon en netjies en goed toegerus. Die omgewing is pragtig en afgesonder, wat baie rustig is sonder selfoon ontvangs wat vrede en 'n goeie rus vir seker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

River Valley Farm Plot 42, Hamelkop, Klein Brak River, 6503, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf367033bbc86ab54f479f55a365826c31d5e8d262dfa005d2849980f84e6352ec99ec250eb1787581058c5641187127add3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 River Valley Farm Plot 42 Hamelkop 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 12:00 -33.979039635474 22.097293541753
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang