+45
Selfsorg in Witsand

River View Cottage at the Breede

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Tanya M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantastic. Will go again, was so relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ielhaam J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Bliss. We had a wonderful stay at the Cottage and would definitely return with my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Skoon, veilig en perfekte ligging! Baie lekker! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie Marlene! Thank you so much for your kind words! I'm so glad you enjoyed Witsand and the cottage! Hope to see you again one day! Keep well! Aissa & Therese

Mike H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2026

Will be back to recharge at some point in the near future. Our stay was restful, peaceful and rejuvenating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Heerlike kuiertjie saam met vriende. Visgevang en met boot op die rivier gery. Baie lekker gebly. Blyplek lyk presies net soos op die foto. Gemaklik en alles wat jy nodig het. Kersmark was ongelooflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Netjies en modern ingerig, sal weer kom. Heerlik gebly. Die twee aparte badkamers was 'n plus. Uitsig is bietjie beperk, maar mens verstaan dit; daar is ander geboue ook. Dis wel net 'n paar treë van die hawe en restaurant af, en ons het lekker gestap soggens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hybre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful coastal town providing the ideal stay for rest and relaxation. Witsand was a lovely break away. The cottage was clean and had a great fireplace, which was perfect for the rainy weather we had. The host was so helpful and an excellent hostess. We really enjoyed the large selection of crafts and delicious rosterkoek at the local market.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Thank you so much for your kind words, Hybre! I'm so glad you enjoyed Witsand and the cottage even in the bad weather. Hope to see you again one day! Keep well! Aissa

Rudi B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Soos altyd was dit wonderlik! Enigste negatiewe punt was: Die sambreel vir buite is gebreek - sal great wees as dit vervang of herstel kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Thank you Rudi, so glad you enjoyed. And thanks again for staying with us. Huge apologies about the umbrella we will repair or replace it. Take care. Best wishes Aissa

Erica V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Ons het heerlik gekuier in die pragtige cottage. Als wat mens nodig het, is daar. Ook 'n heerlike kaggel binne. Teresa is baie vriendelik en hulpvaardig. Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie Erica. Ek is so bly en dis so lekker jy het dit geniet. Alles van die beste Aissa & Therese

Ed V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Vry uitsig. Malgas toe ens. Malgas pont. Ons het daar die pizza huis besoek. Baie goeie kok. Die strand is lekker in die riviermond. Ons het Swellendam besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Aissa
River View Cottage at the Breede
Baie dankie dat u met ons gebly het Ed. Ons is so bly jy het jou tyd in Witsand geniet. Aissa

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aissa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek

201 Breede River Lodge, Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689cf4722bf988233e3a0aff938dea639b7e315b3395ef4bb4d78406fbb8721787b8573319c69566bef93381a4a9f0cd4b1b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 201 Breede River Lodge Joseph Barry Drive 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.396177760865 20.826614091827
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang