+113
Gastehuis in Upington

Riverbank Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Great place. Clean rooms, quiet area. We love the garden and quietness of the area. Rooms are neat and tidy. Service is great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer hier oorbly. Baie lekker gebly, die aircon en swembad was wenners in Upington se hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Priscilla K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gerieflik, vriendelik, rustig. Baie vriendelike ontvangs. Aangename gerieflike kamers. Absoluut uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Pragtige, rustige, skoon en vriendelike lodge. Ons was in kamer 11, vanwaar die uitsig op die rivier uitstekend is. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om alles so gerieflik moontlik te maak vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Derek M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantastic stay. Fantastic place! Friendly staff, great location. Nice room, Aircon, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus K
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Heerlik en gemaklik. Goeie verblyf in pragtige omgewing.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Febe D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Net die regte plek om oor te staan en af te koel. Riverbank Lodge is 'n oase in die woestyn: ruim kamers, 'n heerlike afkoelswembad en 'n besonder hartlike gasvrou. Die uitsig op die rivier is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kalahari oasis. Super rustig en ons was heeltyd op hoogte gehou oppad daarheen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Dit was verfrissend om by Riverbank Lodge te oornag. Ons het heerlik daar gebly, baie dankie! Lekker lugreëling vir die hitte!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 137 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang