Riverbank Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Dié elegante B&B-gastehuis is in Upington, 'n vriendelike, maar warm Kalahari-dorp, geleë. Riverbank Lodge bied luukse akkommodasie en verskeie verblyf-opsies. Alle gaste sal iets kry wat hul behoeftes ewenaar. Uitstekende gasvryheid, gemak en gerief wag op gaste wat Riverbank Lodge besoek.

Riverbank Lodge word deur die eienaar bestuur en die vriendelike, ervare personeel is beskikbaar om jou dag te help beplan. Dit is die ideale oornagplek op die pad na Namibië of die Kgalagadi Nasionale Park.

Wat maak Riverbank Lodge so spesiaal? Miskien is dit die feit dat ons op die oewer van die magtige Oranjerivier, maar steeds lekker naby die dorp geleë is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Riverbank Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 080 R918 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za