+113
Gastehuis in Upington

Riverbank Lodge

  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Riverbank Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede aan paartjies en klein gesinne.

Al die eenhede het gemaklike beddens, en suite-badkamers met storte of baddens en geriewe soos lugversorging, yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe en TV's met sekere DStv-kanale.

Sommige eenhede beskik oor kombuisies met mikrogolfoonde.

Van die eenhede spog met uitsigte oor die tuin en ander met uitsigte oor die rivier en sekere eenhede het privaat stoepe.

Alle die eenhede word daagliks skoongemaak.

Die lodge is op die Oranjerivieroewer geleë, maar steeds naby die dorp.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Henk H
Saam met lewensmaat
5.0
Onoortreflik. Dit was uitstekend en sal vir seker elke keer daar gaan bly as ek weer afgaan in daai rigting.
Apr 2026
Sam E
Saam met lewensmaat
5.0
Love it! Definitely the best place to stay in Upington. This is our third time staying here. Welcoming, beautiful and relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Andre K
Saam met lewensmaat
5.0
Great place. Clean rooms, quiet area. We love the garden and quietness of the area. Rooms are neat and tidy. Service is great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Francois R
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer hier oorbly. Baie lekker gebly, die aircon en swembad was wenners in Upington se hitte.
Jan 2026
Priscilla K
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, vriendelik, rustig. Baie vriendelike ontvangs. Aangename gerieflike kamers. Absoluut uitstekend.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Riverbank Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 240
per nag, vir 2 mense
Bespreek

20 Budler street, Upington, 8800, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiZjA4NDc2LTNkMzItNDE0OS1iZDY4LTVlODBiNzZkMTgxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 240 per nag, vir 2 mense 139 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang