+36
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Riversford is 35 km suid van Bloemfontein geleë en bied ideale oornagverblyf. Dit is naby die N1 op pad na Kaapstad, 2.2 km vanaf Tierpoortdam, geleë.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik die Hoofhuis, die Standaard Koninginkamer, Kothuis 1 en Kothuis 2.

Die Hoofhuis bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Elke kamer het toegang tot sy eie badkamer. Een badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, terwyl die en suite-badkamer in die hoofslaapkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik ook oor 'n TV-area waar gaste kan ontspan.

Die kothuis met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens bevat. Die eenheid het 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kothuis het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die Standaard Koninginkamer maak oop na die stoep, maar bly privaat van die res van die huis. Dit bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Die tweede kothuis het 'n oopplan-uitleg en is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Dit beskik ook oor 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan die rustige atmosfeer by Riversford geniet en gemaklik rus voordat hulle hul reis voortsit.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Matthew C
Saam met vriende
5.0
Lovely peaceful location. We had a wonderful stay at Riversford. Very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Heinrich C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjiese en skoon oornagplek. Die personeel het ons vriendelik ontvang en met bagasie gehelp. Die eienaar het aangedoen en vir seker gemaak ...
Sien meer
Mrt 2025
Chris B
Gesin met tieners
5.0
Tuis gevoel. Baie mooi plek.
Jan 2025
Brennan S
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice place, highly recommended. An absolute gem in the middle of nowhere. It's my first time here, but expect me again. Thank you,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gina H
Saam met lewensmaat
4.4
Just a touch down on our way to the Western Cape. All well. Only not normal how many mosquitoes! Do mention that sitting outside is no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Riversford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd0b133d977798ef0b405af07be716172873fe3a8ede5a5829621a2db04ed372aa437bbd9b9d319bcc9a3c5a64563ce99fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 107 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.399439646945 26.118761226841
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang