by Riversford | LekkeSlaap
+40

Riversford

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir Riversford
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan J - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met vriende

Pragtige akkommodasie, baie netjies en goed toegerus. Wonderlike detail oral en baie gasvry.

Sien sterre.

Lana S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana S
Saam met vriende

Pragtige gastehuis. Baie dankie.

Mooi kamers, toegerus met alles wat nodig is en nog onverwagse ekstras. Ons het baie lekker gebly en waardeer die wonderlike diens wat ons van Altus ontvang het. Ons sal beslis terug wees.

Janco P - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janco P
Saam met vriende

Baie lekker verblyf en was goed ontvang met aankoms!

Die verblyf was baie puik gewees! Vriendelike diens en sal vir seker weer hier bly!

Marchant T - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchant T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful accommodation and friendly staff.

Very pleased with the service, the owner and staff are very friendly and hospitable. Rooms were clean and beautiful. Vintage vibe - would definitely go again.

Anika S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika S
Gesin met klein kinders

So rustige atmosfeer, met die beste diens.

Ons het so ongelooflik lekker gekuier. Die mooiste plaas huis met 'n pragtige kombuis. Ons het die plaashuis bespreek en daarom was die volle plaaskombuis tot ons beskikking, waaroor ons so dankbaar was. Die huishulp was so vriendelik om Saterdagoggend vir ons lekker ontbyt te maak (met ons eie produkte wat ons aangekoop het) sy het tot aangebied om ons klere voor ons troue vir ons te stryk. Waaroor ons natuurlik so dankbaar was. Ons seuntjie is 18 maande oud en daar is meer as genoeg speelplek. Hy kon lekker rondhardloop sonder dat ons seker moes maak of hy veilig is. Daar is oulike gansies, katjies en skapies wat ons so geniet het. Dit is ongelooflik veilig. Maak wel net seker om ligte af te sit in die aande en ruite en deure toe te hou anders mag jy dalk 'n vlermuis of 2 lok. Hierdie plekkie is goud werd! Hulle diens is absoluut puik. Indien jy 'n troue by De Oude Kraal Country Estate het is hierdie jou naaste verblyf.

Nina S - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en netjiese plek op pragtige plaas.

Sien baie wild en skape en baie voëls op plaas.

Duncan B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely stay with very friendly interaction with the hosts and Alina.

I was however surprised at the dinner bill of R180 per person. My fault for not asking the price. The meal was good and well presented but we still considered the price too high. A small meal option would have been welcome. I should have asked.

Amanda B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek. Rustig, skoon en netjies.

Ideaal vir oornag. Heerlike plaas-atmosfeer met diere naby. Eenheid was pragtig skoon en netjies. Mooi dekor ook.

Alet K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet K
Gesin met tieners

Baie mooi kamers en badkamers. Lekker ontbyt. Baie gasvry.

Pragtig gemeubileerde vertrekke en veral badlamers is pragtig. Tuine en die omgewing is lus vir die oog. Plaas is baie naby die N1 Veilig en rustig met die mooiste natuurskoon.

Elna M - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagplekkie.

Dit was die perfekte oornagplekkie vir ons om die langpad weer aan te durf die volgende dag. Ons was baie vriendelik verwelkom. Braaigeriewe was vir ons mooi gedek met ons aankoms. Die plekkie was mooi skoon en netjies!

Chris H - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Gesin met klein kinders

Aangename verblyf met goeie diens.

Lekker plaasatmosfeer - sal dit beslis weer gebruik.

Piet & Erica B - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet & Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely farm stay.

A beautiful working sheep farm, with a lovely 2-bedroomed cottage set in a pretty garden, just off the N1. A perfect overnighter not far from Bloemfontein.

Adrienne K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasverblyf!

Alles was baie skoon en netjies.

Rina S - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagverblyf.

Ongelooflik netjies met kraakvars beddegoed. Uitstekende gasvryheid met pragtige tuin en uitleg.

Wendy K - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wendy K
Gesin met klein kinders

Rustig en plek is nogal mooi.

Badkamerlig het nie gewerk nie, gesukkel met my 2 jarige omdat daar net 'n stort was. Daar was 'n vreeslike sterk reuk in die kamer, politoer of iets maar dit het ons neuse dadelik toe en vreeslike hoofpyn gegee. Die badkamer se drein het gestink. Daar was geen papbakkies nie. En die plek was vreeslik klein. Omdat dit nie 'n kombuis gehad het nie en nie selfsorg nie en daar was geen eetplek op die perseel nie so ons moes 30 km in dorp toe ry, om te kon eet.

Ronel D - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stoepkamer was netjies en skoon en alles wat mens nodig het, die personeel was baie vriendelik.

Ons het oornag daar vir ’n troue by ’n bestemming daar naby. Lekker gerieflik ingerig, en die personeel is baie behulpsaam.

Trudi P - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag vir 'n troue.

Baie netjies en die staf is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Andrew M - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew M
Gesin met klein kinders

Short and sweet.

Great service and accommodation. Wouldn't say breakfast was worth R120 pp, but filled the gap.

Christel F - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel F

Fantasties.

Vriendelik en gasvry. Puik in alle opsigte.

Aldo A - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aldo A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcomed friendly, very clean, no TV.

Visited many guest houses. Why are there dry flowers and little boxes/ornaments, as one only wants a super clean place, without dust collectors. They take the space of my luggage and toiletries. We had to sleep with outside lamp on, shining through glass door. Couldn't find switch. Most frustrating, when you need to drive again next day.

Buks P - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Buks P
Saam met vriende

Was 'n perfekte oorslaap, die braaigeriewe het dit 'n perfekte aand gemaak en selfs ons borde was op 'n warm plaat warm gehou.

Baie aangename oorslaap in ou klipsteenplaashuis. Vat vleis saam en braai sommer ook. Baie aangename plek wat baie goeie dekor het wat pas by die ou plaashuis.

Philip L - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip L
Enkelreisiger

My beste LekkeSlaap oornagplek nóg!

Riversford is maklik die beste oornagplek wat ek nog ervaar het! Altus en Marieta (skies as ek jou naam verkeerd het), het dit baie, baie aangenaam gemaak! Heerlike aandete! Dis fantasties om so op 'n plaas te oornag! Die kamer was van hoogstaande gehalte en heerlik ruim! Baie diere vir kinders om te kyk, plek om fiets te ry, water om in te swem, plek om te stap. Regtig aangenaam!

Minette S - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreeslike vriendelike mense, baie mooi en netjiese verblyf.

Altus was baie tegemoetkomend met ons versoeke en benodighede, die plaas is absoluut pragtig en die kamer baie mooi netjies. Ons het vreeslik lekker gebly en sal gerus teruggaan.

Lize L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize L
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend.

Pragtige, skoon en netjies plek. Word sterk aanbeveel.

Marinus P - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas rustigheid en baie vriendelike diens.

Alles skoon en netjies en lieflike houtkaste in die kamers. Ons was op 'n bruilof daar naby en dit was die ideale oorslaapplek. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Marius V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in 'n mooi, rustige omgewing.

Die eenheid waarin ons gebly het was netjies. Daar is egter slegs 'n kamer en badkamer, so dit is beslis slegs 'n oorslaapplek en nie 'n kuierplek nie. Dit was nogal duur vir wat ons gekry het. As ons byvoorbeeld teen dieselfde koste in 'n hotel in Bloemfontein gebly het sou daar bietjie meer geriewe gewees het. As jy egter op soek is na 'n plek wat skoon en netjies en baie stil is om oor te slaap, is hierdie die regte plek vir jou.

Erica B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit is 'n heerlike rustige omgewing en baie naby die N1 wat heel gerieflik is, omdat ons vroegoggend weer in die pad moes val. Ons gasheer, Altus was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was mooi skoon en op sy plek. Ons het in die kothuis oorgeslaap en die dekor is vir seker 'n lus vir die oog. Baie mooi. Sal vir seker weer hier oornag en sal dit ook aanbeveel.

Christelle D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle D
Gesin met tieners

Netjies, stil, skoon, gemaklik, vriendelik.

Pragtige netjiese gasteplaas! Naby N1, maar ver genoeg vir stil en rustige nagrus. Die kothuis was onberispelik skoon met kraakvars linne, gemaklike beddens en baie meer. Heerlike aandete! Elena, die dame wat ons ontvang het, was baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer daar oornag.

Annalie H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaasverblyf, baie netjies en afgerond. Altus was 'n uitstekende gasheer wat 'n ekstra myl geloop het. Sal definitief aanbeveel.

Baie netjiese en keurige verblyf op 'n werkende plaas. Altus het uitstekende diens gelewer. Het ook ons verblyf sonder kostes opgradeer. Ontbyt en die aand se braaipak was heerlik. Baie goed geleë vanaf N1. Sal definitief aanbeveel.

Nina S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideale oorblyplek vir reisigers van Oos-Kaap na Gauteng.

Uiteindelik het ons 'n ideale oorblyplek gevind: pragtige opstal en tuine op 'n plaas naby die N1.

Karel B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel B
Gesin met tieners

Heerlik gerus in 'n baie mooi, skoon, netjiese huisie.

Alles was perfek, maar die vriendelikheid en professionele optrede van almal wat ons die langste sal bybly.

Annabe J - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe J
Saam met vriende

Ons het heerlik gebly, alles was daar wat nodig was.

Gemaklik. Lekker rustig vir ’n oorslaap langs die N1.

Ilsje V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsje V
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagstop buite Bloemfontein.

Riversford was die perfekte plek vir ons. Die kinders kon fiets ry en rondspeel. Dit is ’n pragtige kothuis waar alles sorgsaam aan gedink is.

Deon D - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese verblyf in rustige omgewing.

Lekker naby aan die N1. Netjiese plaas met mooi huisies. Plaasontbyt was besonders! Diens was goed en vriendelik. Vriendelike mense.

Ernest K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ernest K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Dit was oor die algemeen net okay.

Rudi S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay!

Attended a wedding at De Oude Kraal, Riversford is perfectly situated for overnight accommodation close to the venue. Clean and comfortable room, friendly staff! Breakfast was average for the price.

Craig M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and accommodating, beautiful surroundings, however breakfasts could be more catered for.

Brilliant accommodation, pristine setting and well-kept farm.

Kathy S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy S
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation and garden.

The hosts are lovely and there is a nice garden outside the house.

Dorea T - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dorea T
Saam met vriende

Skoon, vriendelik, heerlik ontspan en maklik toeganklik!

Maklik toeganklik, eienaars het ons baie welkom laat voel. Heerlik gebly, skoon en netjies. Lekker ontbyt.

Jeanre B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanre B
Saam met vriende

Pragtige selfsorgeenheid. Fantastiese diens, dankie oom Altus en Alina vir julle gasvryheid asook die heerlike kos pakkies vir ontbyt.

Awesome experience! Het dit terdeë geniet.

Adel V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel V
Saam met vriende

Pragtig,netjies en vriendelike diens.

Lekker ontbyt.

Hildegard G - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Riversford is baie gerieflik, skoon, netjies en veilig. Heerlike ontbyt en goeie diens ontvang. Sal hulle beslis aanbeveel.

Shirley V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley V
Gesin met klein kinders

Uitekende netjiese goed toegeruste akkommodasie aangebied met gasvryheid tydens ons verblyf.

Vriendelike ontvangs deur eienaar en personeel. Mooiste netjiese omgewing en volledig toegeruste kamers Heerlike ontbyt.

Christa D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met vriende

Riversford owner and staff are really friendly and are going out of their way to make your stay memorable - will recommend 100%.

I will recommend Riversford 100% to any other guests. They are friendly and helpful and always ready to assist you!

Chris V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met tieners

Ons sal terugkom! Perfekte oornagverblyf tussen Kaapstad en Gauteng/KwaZulu-Natal.

Vriendelik ontvang, skoon en ruim verblyf met alles wat nodig is om lekker te rus. Lugversorging was 'n bonus.

Bennita D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bennita D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker by Riversford gebly. Altus het baie moeite gedoen om ons die pad te wys en deur die huis te neem. Alina was beskikbaar as ons enige iets nodig het. Die huis is baie goed ingerig, ons het 'n baba en kon maklik sy bottels was en steriliseer ens. Ons sal dit vir seker weer oorweeg om hier oor te bly.

Gert S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker en rustig. Dis ook veilig.

Riversford se terugvoer

Ons is bly julle het die verblyf by Riversford geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Riversford-groete

Riversford
Janine F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine F
Gesin met klein kinders

Fantastiese diens!

Ons en die kinders het dit baie geniet. Wonderlike diens en gemaklike verblyf!

Estelle M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met klein kinders

Het dit baie geniet.

Baie netjiese plaasverblyf, baie vriendelik en gasvry.

Riversford se terugvoer

Goeiemore
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit was lekker om jul by Riversford te ontvang.
Vriendelike groete
Riversford

Riversford
Werner K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Rustige plaas-atmosfeer.

Verblyf by Riversford baie goed. Jammer geen braaigeriewe want die enigste plek waar kos gekoop kan word in aand is by Tom's place en was baie gemiddeld. Ontbyt wat ingesluit word by Tom's Place was aanvaarbaar.

Riversford se terugvoer

Goeiedag
Dankie vir die terugvoer.
Braaigeriewe aangebring.
Vriendelike groete
Riversord

Riversford
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riversford-plaas, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b23e898fddd6995409eea2b51b7cc37be438f1ec2478127d40bcf3d3e9ca87826505d5642e5c8f3ada2268b09ea6c2d7574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.398580805425 26.118852496147
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem