Pick your preferred language

English

Afrikaans

+37
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Riversford is 35 km suid van Bloemfontein geleë en is die ideale oornagverblyf. Dit is naby die N1 op pad Kaap toe, 2,2 km vanaf die Tierpoortdam.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede, naamlik die Hoofhuis, die Stoepkamer en Kothuis 1 en Kothuis 2.
Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het sy eie badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die een badkamer en 'n stort, toilet en 'n wasbak in die hoofslaapkamer se en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel vir tee en koffie. Die eenheid het ook 'n TV-area waar gaste heerlik kan ontspan.

Die tweeslaapkamer-kothuis bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is een badkamer in die eenheid wat 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in die kothuis.

Die stoepkamer lei na die stoep, maar is privaat van die res van die huis. Daar is slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook koffie- en teemaakgeriewe.

Die tweede kothuis het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n kombuisie, 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Kom geniet die lieflike atmosfeer op Riversford en rus lekker vir die res van die reis wat voorlê.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Heinrich C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, netjiese en skoon oornagplek. Die personeel het ons vriendelik ontvang en met bagasie gehelp. Die eienaar het aangedoen en vir seker gemaak ...
Sien meer
Mrt 2025
Chris B
Gesin met tieners
5.0
Tuis gevoel. Baie mooi plek.
Jan 2025
Brennan S
Saam met lewensmaat
4.8
Very nice place, highly recommended. An absolute gem in the middle of nowhere. It's my first time here, but expect me again. Thank you,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Gina H
Saam met lewensmaat
4.4
Just a touch down on our way to the Western Cape. All well. Only not normal how many mosquitoes! Do mention that sitting outside is no ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Surina L
Saam met lewensmaat
4.4
Netjies, veilig, mooi maar swak kommunikasie m.b.t. water en elektrisiteit probleem. Ongelukkig was daar geen water of elektrisiteit nie (vir die mees...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Altus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Riversford het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Riversford Farm, Tierpoort, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6b23e898fddd6995409eea2b51b7cc37be438f1ec2478127d40bcf3d3e9ca87826505d5642e5c8f3ada2268b09ea6c2d7574?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 106 5 1 5 Riversford Farm Tierpoort 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.399402258291 26.118841693111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang