4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Riverside Bungalows Sabie is in 'n rustige kompleks in die dorpie Sabie in Mpumalanga. Die kompleks is aan die oewer van die Sabierivier naby die Sabie-waterval.
Verblyf word gebied in 'n selfsorgwoonstel met 1 slaapkamer en slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, wasmasjien en parkeerplek op die perseel in.
Die kompleks bied ook 'n swembad, putt-putt-baan, braai-area en tafeltennis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Willem Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- Gaste dink Riverside Bungalows Sabie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang