Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Nic V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Een wonderlike vyf dae. Die beste en lekkerste verblyf in jare.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suritha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Fantasties en gerieflik. Ons het verskriklik lekker gebly. Anita was baie vriendelik en het regtig uit hul pad gegaan om ons te laat welkom voel. Die eenheid is volledig toegerus wat ons verblyf baie gerieflik gemaak het. Die uitsig op die lagoon is magic. Ons sal definitief weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley G
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Like coming home. I loved it there. Kobie and Anita are excellent hostesses, warm, welcoming and caring. The accommodation is simple and unpretentious, but cosy and comfortable. The view over the river is worth ten times the price. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thank you, Shelley. Please come for tea; you are most welcome.

Jan En Brenda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker! As jy rus en vrede soek, is dit jou plek. Baie sentraal. Gasheer, baie vriendelik en behulpsaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Brenda en Jan. Dit was so lekker om julle hier te hê. Kom kuier gerus weer! Kobie

Magda M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was 'n fees - tuis gevoel asof ons by ons eie huis was. Die plekkie is pragtig en baie sentraal geleë. Ons kon die hele Weskus deurreis van hier af. Anita en Kobie is die dierbaarste gasvrouens! Was 'n fees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Magda. Dit was so ʼn plesier om julle te ontvang. Bly julle het die Weskus geniet, kom kuier gerus weer. Kobie.

Rentia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties. Ons het heerlik gekuier, jy's teen die water en restaurante net om die draai, ons het gestap tot daar. Die view is ongelooflik of dit warm of koud is. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Hallo Rentia Dankie vir jou terugvoer. Ons is bevoorreg om dit met al ons onbekende vriende te deel, en ons hoop julle kom weer. Groete Kobie en Anita

John C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Loved it. Strongly recommend it. Brilliant hosts. Great accommodation at a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thanks. It was a great pleasure to have you and Dallas with us. Hope we meet somewhere again.

Patsy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful! The premises were very comfortable and clean and the hosts were wonderful. Dankie julle, dit was 'n goeie breek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Thank you, Patsy. It was such a privilege to meet you. Hope we meet again. Kobie

Ronel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gasvrouens is uitstekend. Ongelooflike skoon en netjiese plekkie met lekker kookgeriewe, bv. lugbraaier en eierkoker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie Ronel en Pierre. Ons sien julle weer.

David En Ansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker en rustig. Baie lekker gekuier met 'n rustige atmosfeer en 'n mooi uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobie
Riverview
Dankie. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R750
R 750 R 638
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Baumeester Street, Fisherman's Village, Velddrif, 7365, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf04fc0286b8da40f52ad8daa84d68b35aba9094a4fc9604d4cc70d233dd90ebb6063616d0edffc55623a59c240183667fe68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 5 Baumeester Street Fisherman's Village 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.787221140214 18.165172189948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang