+36
Lodge in Prieska

Riverview Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Tim B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Clean and comfortable. Clean and comfortable. Easy to get to.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sats O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Baie lekker blyplek. Baie lekker plek. Restaurant se kos was uitstekend. Personeel baie vriendelik. Kamers gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

We will be back. Thank you. Our room was clean and comfortable. All our additional requests were satisfied with a smile. The restaurant was 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toekie L
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2026

Teleurstellend. Verblyf uitstekend, maar sal doodeenvoudig net nie weer oorslaap, want die restaurant is pateties. Ons het ure gewag vir kos en op nippertjie ingelig dat die dis wat bestel is, nie beskikbaar is. Toe ons uiteindelik kos ontvang, was dit onsmaakvol!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Christopher B
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

All round, well maintained place. Very helpful host, and value for money. Place is clean and well taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A fantastic stay. Such wonderful hospitality and the cabin located next to the mighty Orange River is an added bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrianus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Good vibe. Very pleasant stay. Good vibe and a nice bar and restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Lovely view and great breakfast! The chalet was beautiful and clean (apart from a spider in the shower )! With the amazing view over the Orange River, we loved having a sundowner on the porch! We paid extra for the breakfast the next morning and again were amazed by the view, not to mention the yummy breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Germaine J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Een nag op Prieska. Een nag oorgeslaap in Prieska. Personeel is vriendelik en die plek is baie gerieflik met 'n lekker restaurant op die perseel. Die plek is baie netjies, maar die badkamer kan doen met 'n goeie skoonmaak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Heerlike uitspan na die lang pad vanaf die Kalahari. Stil en rustige verblyf langs die Oranje Rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Riverview Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Lang Street, Prieska, 8940, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb339ad29e385ff5e9a4a5b9d14584dbe0f57053e673e6cf46d04ce8d058f7e843fae8dcee0477c0740b0f5c231793762e36?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 2 Lang Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.660525276913 22.748856103458
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang