+39
Gastehuis in Clarens

RiverWalk Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 306 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Elzanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Dankie vir die vriendelike ontvangs en dat julle ons gemaklik probeer maak het. Ons was vriendelik ontvang. Evelene het seker gemaak ons is gemaklik ten spyte van die waterkrisis, die kragproppe wat nie gewerk het nie en DSTV wat ook af was agv die hoeveelheid reën. Ons was beïndruk dat ons kon afstap dorp toe, alles was 'n loopafstand, dus was dit gerieflik. Ons voertuig het die hele naweek onder die koelte gestaan en was veilig. As ek raad kan gee (ek weet nie of dit moontlik sal wees nie), maar daar is 2 groot bome wat besig is om die mooi berge toe te maak, dus belemmer dit die mooi uitsig. Die heater en elektriese komberse het baie gehelp, dit was heerlik snoesig binne die kamer. Ons wil baie dankie sê vir die gasvryheid. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer oor 'n naweek wil kom of julle aanbeveel. Die kamer was skoon en netjies en ons waardeer die diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sampie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie lekker. Aangename verblyf. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Beautiful, clean and serene. The team were welcoming and accommodating to our every need. Rooms were beautiful, linen and pillows were luxurious. Bathrooms are modern. It's peaceful and quiet. We have booked again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chandre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Perfect location with stunning view! Stunning place and great location! Staying here again next year!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Pleasant, beautiful scenery. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Kwaliteit verblyf en vriendelike diens. Ons is vriendelik ontvang en die kamers is ook van hoë standaard. Gastehuis is sentraal geleë, maar tog voel dit of jy iewers in die 'berg' bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Rustig. Vriendelike diens. Netjies en rustig met 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nardus S
1 nag
4.8
Feb 2026

Netjies, stil en goed geleë. Baie lekker gebly en alles was netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
4.0
Apr 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Oupa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

The tour guide was not of assistance in terms of direction to the place. The place is well situated in the city centre and very peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 306

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 1 mens
Bespreek

387 Church Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkYjVmNTI5LTBiNjYtNGEzZS04ODIxLWU2YTNjMDdlYTgxZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 1 mens 306 5 1 5 387 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.513160988885 28.420823717583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang