Selfsorg in Hermanus

Rocklands Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juliana T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ons voel tuis met rustige en veilige verblyf by die see. Die kommunikasie van Chris was vriendelik en verwelkomend met duidelike instruksies oor hoe om self in te boek by die huis. Die huis was baie gerieflik ingerig met alles wat ons benodig, plus ekstra. Dit is heerlik om buite te kuier of om binne in die ruim sitkamer te ontspan. Die huis is gerieflik geleë binne stapafstand van die veilige en maklike kuswandelpad, al met die see langs, en 10-15 minute later is ons in die middedorp. Ons sal beslis weer moet oorbly, vir langer, om ten minste van die interessante boeke te kan klaarlees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Very comfortable place that felt like home! We loved our stay! Rocklands cottage is so comfortable and feels so homely. The kitchen was very well equipped with really good quality cooking utensils. For those that have small children, you would need to bring travelling block-out blinds as the curtains let in a lot of light. All in all, a real gem of a place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Milandre V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Highly recommend home away from home stay! Rocklands Cottage was a perfect weekend stay! The tastefully decorated cottage had everything we needed. It was spacious and comfortable. The enclosed backyard was lovely for a private gathering of friends. Very clear instructions to access the premises. Much care was put into making it a place we will definitely want to return to and recommend to family and friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chris Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 100
per nag (plek vir 5)
Bespreek

8 Rocklands Street, WestCcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4dd548bfd72bdb2f61aef25872f7f03f1fdc408cbbe63dd247c0235b015c759a82523ebd77d4d745d90686146e2c5a05d61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 8 Rocklands Street WestCcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.4244983 19.2322473
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang