+20
Selfsorg in De Waterkant

Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

20% AF!
Op die Nippertjie-aanbod
Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant is deur Manhattan se argitektuur van die vroeë 1900's geïnspireer en is 'n nuwe gebou in die De Waterkant Village, naby die Cape Quarter, V&A Waterfront, Groenpunt Stadion. Dit word deur heerlike restaurante, kafees en kroeë omring. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n sentraal geleë wegbreek.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, stoof, oond en mikrogolf toegerus is.

Veilige parkeerplek, 24 uur-sekuriteit en gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel spog met 'n oop balkon met asemrowende uitsigte op Tafelberg en oor die stad. Gaste is ook welkom om die swembad en gimnasium in die gebou te geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Alexander Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rockwell Suite - Stunning Views - De Waterkant het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 555
20 % AF
R 3 555 R 2 844
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 555
20 % AF
R 3 555 R 2 844
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R3 555
20 % AF
R 3 555 R 2 844
per nag (plek vir 4)
Bespreek

35 Prestwich Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62afc37e464dba4943ba8095d219b187d48349c7cb376827668afcbf90e9495e52432a66f8a8255ae5b3f40ae1e0440dfe30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 555 nouVanaf R2 844 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 35 Prestwich Street De Waterkant 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.915998577233 18.420536357147

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang