+24
Selfsorg in Golden Gate Streek

Rocky Mountain Log Cabins

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R711, Damascus Farm 24, Portion 2, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Rocky Mountain Log Cabins bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sowat 13 km vanaf Clarens geleë is. Dit is ideaal vir 'n paartjie, klein gesin of sakereisigers.

Hierdie sonkrag-aangedrewe verblyf bied 'n keuse van 5 vrystaande eenhede. Die kamers het elk gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Boonop lei elke eenheid na 'n stoep.

Daar is 'n gemeenskaplike plonspoel, braaigeriewe, vlugbalbaan en 'n basketbalring. Gaste kan 2 stap- of bergfietsroetes, 'n 4x4-roete en 'n hindernisbaan geniet. Daar is ook 'n vierwielmotorfiets- en veldmotorfietsroetes.

Die verblyf maak uitsluitlik van sonkrag gebruik vir elektrisiteit en daar is 'n septiese tenk vir die rioolstelsel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Mynhardt B
Saam met lewensmaat
5.0
EXCELENT VALUE FOR MONEY WITH A BEAUTIFUL VIEW. EXCELENT VALUE FOR MONEY WITH A BEAUTIFUL VIEW.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Simoné D
Saam met vriende
5.0
Die ligging is pragtig en ons het baie lekker gekuier. Die gasvrou was vriendelik en het selfs gebel om te hoor of ons veilig is toe ons bietjie later...
Sien meer
Mrt 2026
Lezelle V
4.8
Heerlik ontspan. Perfek geleë. Shaun is baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige wêreld. Mooiste view. Shaun was 'n ongelooflike, behulpsame gasheer. S...
Sien meer
Mei 2025
Sonja V
Saam met vriende
4.6
Value for money weekend getaway. It was perfect for our Clarens Beer Fest weekend with friends as we were only there to sleep. Enjoyed ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Isak D
Saam met vriende
4.0
The room was comfy and the view was magnificent. The room was comfy and the view was magnificent. The heater in the room was also great...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Shaun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R711, Damascus Farm 24, Portion 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Rocky Mountain Log Cabins het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R711, Damascus Farm 24, Portion 2, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8649c4cb7415c153dec7277cc2e2afa7860912dafd05ea5231e84cd8536484270f0be75926b6cf0d10d90208bebd819d5109?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R711 Damascus Farm 24, Portion 2 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -28.60925426697 28.397931642073
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang