Roetsies
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandbergstraat 1798, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Roetsies is 'n selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Hentiesbaai en is sowat 1 uur se ry van Swakopmund af. Dié pragtige dorpie spog met lang strande en uitstekende visvanggeleenthede.
Dié ruim drieslaapkamershuis het slaapplek vir 12 gaste. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die leefarea het 3 slaapbanke. Die eerste badkamer is en suite aan die hoofslaapkamer en het 'n stort, wasbak en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel, en die leefarea het 'n TV. Verdere geriewe sluit 'n dubbelmotorhuis, 'n braai-area binne en 'n groot tuin in.
Die huis is naby die strand en 'n winkelsentrum, en ander doendinge in die area sluit hengel, perdry, gholf, voetslaan, 4x4-roetes en vierwielmotorfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Amanda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Brandbergstraat 1798, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Gaste dink Roetsies het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Hentiesbaai Erongo Namibië
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brandbergstraat 1798, Hentiesbaai, 0000, Erongo
- Alle ouderdomme is welkom