Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Breederiviervallei

Roggevlei Farmhouse

10 gaste

3 slaapkamers

6 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Roggevlei Farmhouse is 'n historiese plaashuis op 'n plaas sowat 45 km buite Ceres. Dié plaas skuil in 'n pragtige vallei omring deur berge en bied 'n vreedsame plattelandse wegbreek.

Dié plaashuis beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en slaapplek vir 10 mense wat deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die volledige tweede badkamer. Daar is 2 slaapbanke in die gedeelde areas.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, gasoond, mikrogolf en eetgerei kookgerei. Die huis het ook 'n binnebraai.

Gaste by Roggevlei geniet die plaas. Stap in die berge. Geniet die groot versameling boeke in die huis en ry fiets op die plaas paaie. Beleef die wild lewe en voël lewe. Daar is 'n 4X4 roete op die buurplaas Merino 25km verder. Die Zip Slide in Ceres is baie gewild. SIP ( coffee shop and bakery) in die Agter Witzenberg vallei is 'n heerlike uitstappie op 'n Saterdag. 'n Dagrit na die Tankwa padstal oor Katbakkies is 'n lekker daguitstappie


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roggevlei Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 120
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 120
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 120
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac2cdc6b870b82f1129226546d230efbe67bef6b061c4fcfec4ad705487d10ad25f45485506cf961f14778f7c3e8fc000bc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 120 per nag, vir 10 mense 28 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.133333333333 19.463055555556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang