Breederiviervallei Akkommodasie by Roggevlei Farmhouse | LekkeSlaap
+13
+13

Roggevlei Farmhouse

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R2 800 per nag (vir 8 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Roggevlei Farmhouse is 'n historiese plaashuis op 'n plaas sowat 45 km buite Ceres. Dié plaas skuil in 'n pragtige vallei omring deur berge en bied 'n vreedsame plattelandse wegbreek.

Dié plaashuis beskik oor 3 kamers, 2 badkamers en slaapplek vir 8. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die volledige tweede badkamer. Daar is 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die huis het ook 'n binnebraai.

Doendinge in die area sluit voetslaan in die berge, fietsroetes op die plaas, voëlkyk, zipline in Ceres en 4x4-roetes in.

Slaapplek

’n Bespreking by Roggevlei Farmhouse sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Roggevlei Farmhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roggevlei Farmhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 800
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R303, Koue Bokkeveld, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsl5VyfY8YpQUi8tzXFYhNta1h7ri4ThfuskHX4iKGEjBGk2PKr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 800  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 R303 Koue Bokkeveld 6835 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.133333333333 19.463055555556
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za