8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
5 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 169 Hamerkop Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Romansbaai Moksha bied gaste die geleentheid om die natuur te geniet. Hierdie huis front noordwes en is in Romansbaai op 'n pragtige eko-landgoed geleë. Hierdie huis bied toegang tot 'n privaat strand en die beste uitsigte oor die sonsondergange.
Dié huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers wat elk 'n koninggrootte-bed het. Drie van die en suite-badkamers het storte, toilette en wasbakke. Die vierde en suite-badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n uitsig oor die hoofstrand.
Die kombuis is met Smeg-toebehore soos 'n gasstoof, koffiemasjien, elektriese oondbraaier en 'n ketel toegerus. Die leefarea het sitplek, 'n platskerm-TV en 'n kaggel en bied 'n uitsig oor die swembad en die see. Daar is 2 etenstafels met sitplek vir 8 gaste elk. Die kombuis, eetarea en leefarea het see-uitsigte. Die leefarea lei na 'n dek met 'n plonspoel en 'n uitsig oor die see.
Die tuin is groot en die huis is baie privaat met geen bure nie. Daar is 'n vuurput en 'n braai-area met sitplek. Die tuin het 'n privaat paadjie wat na die strand lei. Moksha word deur sonkrag aangedryf en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Samiksha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 169 Hamerkop Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Romansbaai Moksha het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
169 Hamerkop Road, Romansbaai Beach and Fynbos Estate, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang