+12
Selfsorg in Ceres

Rondavel on Alheit

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anri W
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Bekostigbare, goeie verblyf. Ek het baie lekker by Rondavel on Alheit gebly. Die eenheid is baie netjies en silwerskoon. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam en laat jou dadelik tuis voel. Die eenheid is ook goed toegerus. Jy sal nie 'n fout maak om by Rondavel on Alheit oor te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Baie dankie, ek is bly jy het jou verblyf geniet! Jy is welkom.

Keith F
1 nag
5.0
Feb 2026

Baie lekker. My verblyf was rustig en baie aangenaam. Van die oomblik wat ek aangekom het, is ek vriendelik by die hek verwelkom en mooi rondgewys. Al was dit net ’n plek om oor te slaap, het dit regtig soos ’n tuiste gevoel. Baie dankie aan Sannie vir haar wonderlike gasvryheid. Ek sal beslis julle pragtige en rustige fasiliteit by my familie en vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Dankie vir die mooi resensie, waardeer! Jy is welkom.

Zylia V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Fantasties. Dit was 'n wonderlike kuier met 'n wonderlike gasvrou. Sy het net mooi aan alles gedink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Baie dankie, waardeer! Jy is welkom.

Pieter S
1 nag
5.0
Feb 2026

Just good plain value for money. Excellent accommodation. Clean, comfy bed, good WiFi. Very friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Thanks Pieter, you are welcome!

Chantal W
1 nag
4.8
Apr 2026

It was too short as I was only there overnight. Good for the soul. Wonderful hospitality by the owner and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Thank you, Chantal. You are welcome!

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gekuier, vriendelike diens en baie netjiese plek. Baie lekker gebly en naby alles. Sannie was baie vriendelik en behulpsaam. Die sjokolade, sap ens. was 'n groot verrassing. Ons sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Dankie, julle is welkom! Was lekker om te ontmoet.

Jacobus Johannes B
1 nag
5.0
Apr 2025

Heerlik oor gebly en eienaar se kommunikasie uitstekend voor aankoms. Geen klagtes, alles skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Baie dankie vir die resensie, jy is welkom!

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2025

Ons het heerlik geslaap. Dit was 100% vir die oornag. Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Julle is welkom! Baie dankie vir die resensie.

Quinton C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Beautiful, cosy rondavel. Lots of space and the host is very friendly and helpful. She supplied lots of extra goodies, which she spoils her guests with. We really enjoyed our stay! Stunning mountains in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Thank you so much for the review, Quinton! You are more than welcome!

Kerike F
1 nag
5.0
Nov 2024

Lovely space, accommodating host. No complaints to raise. Comfortable place to rest and freshen up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannie
Rondavel on Alheit
Thank you, you are most welcome!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sannie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Alheit Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA070d6be3193b1ec165bd8d762b8ee02ee234046e5ecdccf8e46e61506f325c50543037c2b8fc10ecbe8efa8ec13c442807e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 24 Alheit Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.367674861925 19.299559880501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang