+26
Selfsorg in Kleinmond

Rondawel by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cloete & Edna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Perfekte wegbreek plekkie van stadsmense. Die Rondawel by die See het ons stoutste verwagtinge oortref. Dis perfek geleë en baie gerieflik. Stapafstand van die strand, restaurante en winkels. Ons kon die see sien en hoor! Die plekkie is pragtig gemeubileer, netjies en skoon met bederfies soos beskuit, koffie, tee en melk. Kan nie wag om weer te bespreek nie. Dankie vir jou gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Goed gelee, netjies, skoon en aanbeveelbaar. Rondawel ruim en alles wat jy sou nodig kry is beskikbaar. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker gekuier, rondgery en gestap. Karin loop die ekstra myl, sy het ons vriendelik en warm ontvang en als mooi verduidelik, en gereeld opgevolg. Die plekkie is klein, maar het alles wat nodig is, en is baie skoon. Kleinmond is 'n baie lekker plekkie, sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarred L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig net wat die siel soms benodig, rustigheid. Verblyf was baie mooi, goeie ligging, baie netjies, regte prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Heerlike ervaring. Ons het heerlik gebly en die huisie en omgewing baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alfie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflike verblyf, luuks, en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful. This was a wonderful stay. The rondavel is very well equipped and well laid out. The hosts were very accommodating and were very responsive. Wonderful sea view from the patio and an easy walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike verblyf naby die see. Heerlike verblyf naby die see. Gasvrou was vooraf in kontak en het ons verwelkom by aankoms. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Overall good. Close to the sea, small and just the right fit for 2 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek

66 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5fd9a1f2abf3ed2cb1ba0c58868229d5896862375e6ed05125a445e9625759e71bd2bb9eb5f685576233cc537b39516e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 66 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344118223534 19.02880964418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang