Rondawel by die See
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rondawel by die See is 'n gedeeltelike selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Kleinmond. Die dorpié is binne 'n UNESCO Biosfeer en bied 'n natuurwegbreek.
Verblyf word in 'n rondawel vir 2 gaste gebied. Die rondawel beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Daar is 'n koningingrootte-bed in die slaaparea en die badkamer het 'n stort.
Die kombuisie is slegs met 'n yskassie, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, breekware, eetgerei en 'n ketel toegerus. Die eenheid bied ook WiFi, 'n etenstafel vir 2, 'n kluis, privaat ingang en in die straat parkeerplek voor die huis.
Die eiendom het sonkrag, omsetters en batterye wat beteken dat die eenheid nie onder beurtkrag ly nie.
Besoekers kan gaan voetslaan, watersport op die strand geniet, verskeie geskiedkundige en natuurlike besienswaardighede verken of 'n draai by die wynplase in die area maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 66 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Rondawel by die See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 66 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang