+26
Selfsorg in Kleinmond

Rondawel by die See

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alfie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ongelooflike verblyf, luuks, en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderful. This was a wonderful stay. The rondavel is very well equipped and well laid out. The hosts were very accommodating and were very responsive. Wonderful sea view from the patio and an easy walk to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike verblyf naby die see. Heerlike verblyf naby die see. Gasvrou was vooraf in kontak en het ons verwelkom by aankoms. Eenheid was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Overall good. Close to the sea, small and just the right fit for 2 people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona B
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Perfect! Absolutely loved our stay! The Rondawel was pristine, cosy and in a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sigi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Baie lekker, sou lekker gewees het om agter hekke te parkeer. Baie ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

The view was amazing and refreshing. Ons het baie lekker gebly en stiltyd geniet en die view was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrice D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Netjies, skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Pragtige plekkie, privaat met pragtige uitsig en heerlike koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie R
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Lekker rustige verblyf met seegolwe wat jou rustig maak. Ek het baie lekker gebly. Seegolwe het lekker gedreun en dit is nie ver om te loop tot by 'n groot uitkykpunt om branders en die sonsondergang te beskou nie. Ongelukkig was daar nie walvisse om my buite seisoen te vermaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

66 Beach Road, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b5fd9a1f2abf3ed2cb1ba0c58868229d5896862375e6ed05125a445e9625759e71bd2bb9eb5f685576233cc537b39516e6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 66 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344118223534 19.02880964418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang